BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 457

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die doel van nood: Die verbinding met God 6355 In welke nood julle mense julleself ook bevind, Ek is altyd tot hulp bereid, indien julle tot My bid daarvoor. Ek sluit nie My oor vir geen enkele aanroep wat uit 'n gelowige hart na My opgestuur word nie. En Ek bekommer My ook oor almal wie julle by My aanbeveel. Maar elke nood het ook 'n doel, naamlik om die mens na My toe te dryf, wat hulle nog vêr weghou van My af, wat nog geen innige band met My aangeknoop het nie, wat My vergeet het in die gewoel van die wêreld, ofskoon hulle My nie heeltemal verwerp nie. Na hulle werp Ek ook My nette uit en dan moet die nood dit tot stand bring, sodat hulle met aandrang op My kan afstuur. En Ek sal hulle nie laat ondergaan nie, Ek sal hulle help. Die mense kan alle sorge op My afwentel. Hulle kan met alle sorge en node na My toe kom, alles vertroulik aan My voorlê en My vra om alles vir hulle te reël. En hulle sal wonderbaarlik gehelp word. Maar hoe min mense glo dit en neem My volkome gelowig in hul vertroue? Maar My Arm kan nog nie reddend ingryp waar die nood nog nie sy doel vervul het nie. En Ek moet toesien hoe swaar die mense onder hul kruis gebuk moet gaan. En Ek kan My maar net as kruisdraer vir hulle aanbied, maar Ek kan nie die las teen hul wil van hulle afneem nie, anders was dit heeltemal doelloos en die mense sal in dieselfde geestelike nood bly, al het hulle vrygeword van hul aardse nood. Glo tog My Woorde, dat Ek maar net wag vir julle aanroep, dat alles vir My moontlik is en dat Ek julle liefhet. En as julle dit glo, soek dan in elke liggaamlike of geestelike nood toevlug in My, Wie alleen die nood kan verhelp en ook wil, omdat Ek julle liefhet. Gee alle twyfel op, want dit is net hinderlik wanneer My Liefde in julle werksaam moet word. Glo en julle sal alles by My bereik. Maar hou dan ook die verbinding met My in stand, want die doel van alle nood is slegs dat julle die weg na My sal vind en by My sal wil bly; dat julle die weg sal neem na die Vader en nooit van Hom sal weggaan nie. Want ter wille van julle geestelike nood sal die aardse nood oor julle kom. En geestelike nood is die verwydering van My, in ‘n dooie geloof, anders sou julle na die Een kon gaan wie julle alleen kan en wil help. Laat hierdie geloof in julle lewend word en twyfel geen oomblik aan My Liefde en My Mag nie, en julle sal deur alle nood heen gelei word. Ek Self sal julle daarvan bevry. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205