BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 19

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geloofstryd is meedoënloos –Volhard in die geloof 5324 Dit is dringend nodig dat julle moet volhard in die laaste geloofstryd, want daar sal eise aan julle gestel word wat julle nie sonder ‘n vaste en onwankelbare geloof sal kan nakom nie. Baie sal vir julle onoorkomelik lyk, indien julle nie in geloof ’n beroep sal doen op My Krag nie, want die vyand van jul siele sal byna onmenslik teen julle optree en hy sal dié bedien wat mag besit op aarde en ook vol lis en boosaardigheid is en sal die stryd aanknoop met almal wat nog glo. Dit sal so ‘n openlike optrede van sataniese mag wees, dat julle duidelik sal weet welke uur geslaan het. Dan sal julle weet dat dit die laaste tydperk van die eindtyd is en dat dit nog maar ‘n kort tydjie sal duur voordat julle verlos sal word van hierdie mag; wat julle egter nie sal kan skaad indien julle ‘n vaste geloof besit nie. Die vyand se optrede is so duidelik teen My gerig dat julle reeds daaraan sal kan sien dat hy sy wettige gesag oortree het. Ek het dit aan julle verkondig dat die einde naby is, want die mens is op die aarde om tussen twee magte te kies en moet daarom ook van die twee magte weet. Sodra ‘n mag die kennis oor die ander “Mag” verhinder, oorskry hy sy bevoegdheid en sal nie ongestraf bly nie. Wanneer die geloofstryd begin, sal dit weens die manier waarop dit gebeur, duidelik sigbaar wees watter mag aan die werk is. En daardie tyd moet eers aanbreek, omdat Ek nie sal ingryp voordat dit nodig is nie, om die siele wat deur die optrede van die sataniese mag agterdogtig word en hulle daarom nog sal besin, geleentheid tot verandering van wil en geloof te gee. Die mense moet hard aangegrypword, want hulle luister nie meer na die Stem van die Vader wat hulle liefdevol aanspreek nie. Die stem van Satan kan egter nog op sommige siele ‘n bepaalde uitwerking hê en ‘n ommekeer na My toe veroorsaak, maar slegs wanneer die mens nog ‘n vonkie geloof tot Jesus in hom het en hulself eerder aan hierdie Jesus toevertrou as aan hom wie se boosheid hulle nou herken. Die sterk geloof van Myne, wat ten spyte van die groot verdrukking nie van My afvallig gaan word nie, want hoe meer hulle bedreig sal word, des te meer sal hulle My Naam bely wat hulle tot nadenke sal lei. Julle moet julle staal vir die laaste geloofstryd terwille van julleself, maar ook terwille van julle medemens, wat julle deur jul geloof sal kan help om in Jesus te glo, wat wil help en ook sal help indien die nood ondraaglik word; wanneer Satan sy werk volbring het, wanneer Myne met die dood bedreig word en slegs Ek hulp aan hulle sal kan bring. Dan sal Ek kom en Myne wegneem. Ek sal hulle nood en verdrukking beëindig, maar ook almal wat hulle teen My verset het, teregstel op die laaste dag van hierdie aarde. Dan sal daar geloof en geprys word deur Myne en die ander sal die dood vrees. Dan het die dag gekom waarvan geskryf staan; “dat Ek sal oordeel die lewendes en die dooies, die gelowiges en die ongelowiges”, want My Woord wat die Waarheid is, sal vervul word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205