BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 74

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kyk, Ek is by julle in al julle dae 5480 Laat My nie vir julle die vêraf God wees Wie julle maar net op bepaalde tye aanroep om hulp, soos wat die voorskrifte, wat deur mense uitgevaardig is, dit vereis nie, maar roep My te alle tye na julle toe, laat My steeds nader aan julle wees. Sien in My die Vader, Wie met innige Liefde na Sy kinders verlang en praat met My soos ‘n kind met sy Vader praat, sonder vrees, vol vertroue en eenvoudig, sodat My Hart kan geniet van die gestamel van My kinders. Eers wanneer julle mense My nie meer vêr weg sal soek nie, eers wanneer julle My nabyheid sal voel, sal die korrekte verbintenis met My tot stand gebring wees, wat nou ook die volgende met homself meebring, naamlik die inwerk van My Liefde op julle wat My kinders is en van hulle kindskap ook gebruik moet maak, dan sal julle nie meer eensaam oor die aarde gaan nie, dan sal julle die trouste Vriend en Helper aan julle sy hê, dan sal julle ook korrek leer dink en julle aardse lewe ook goed benut, omdat Ek julle nou ook aanwysings kan gee wat julle deur middel van gedagtes sal opneem en ook daarvolgens sal handel, want ‘n ware kind doen wat sy Vader van hom verlang. Leer in My om heeltemal die Vader sien, want Ek wil deur julle bemin word en egter nie maar net as God gevrees word nie. Dan sal julle gebed ook so wees dat Ek dit kan verhoor, omdat liefde en geloof daarin tot uitdrukking sal kom. Julle spreek egter nie so innig en vertroulik tot God as wat julle tot julle Vader sal spreek nie. Julle spreek dan slegs so soos julle volgens tradisie geleer het, soos die kerklike geloof dit vir julle voorskryf en dit kan maklik maar net ‘n vorm bly, ‘n gebed wat nie in Gees en Waarheid na My opgestuur word nie. Lippegebede hoor Ek nie, Ek wil as Vader deur My kinders aangespreek word. Ek wil die hart hoor praat waarna Ek My ook liefdevol sal oorbuig en tot die bede inwillig. Julle mense sal aanvanklik wel ‘n God en Skepper van ewigheid moet leer ken, sodat die geloof in julle kan ontwaak, dan egter moet die geloof lewend word deur die liefde, maar julle moet leer om God lief te hê as julle Vader en dan sal daar geen dooie, formele verhouding meer tussen ons wees nie, dan bring julle die innige verhouding met My tot stand wat Ek van julle vra, om julle met alle Liefde te kan omvou. Dan het julle ‘n groot tree geneem op die weg na die voleinding, dan sal Ek julle nooit meer opgee nie en My Vaderliefde, wat getrou vir julle sorg, sal julle na julle doel lei: Julle sal as My ware kinders die ewige Vaderland binnegaan, julle sal julle Vaderhuis betrek, julle sal die erfenis van julle Vader aanvaar, julle sal kan skep en vorm gee in lig en krag, gelyk aan My en My Wil en julle sal onbeskryflik geluksalig wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205