BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 572

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Roep tot Jesus Christus uit die duisternis 6624 My Wil bepaal nie julle lot vir die ewigheid nie; maar julle bepaal self julle lot deur julle wil, hetsy salig óf vreeslik! Julle kan nietemin enige oomblik die aaklige toestand verander en wanneer julle dit wil doen, sal julle My steun elke oomblik ervaar. En ongeag hoe duister julle is, sal lig aan julle beskikbaar gestel word en wanneer julle om lig vra, sal julle altyd daarin kan bly, julle sal nie hoef terug te keer na duisternis nie, want aan julle wil sal altyd voldoen word, selfs in die geesteryk. Verwerp hulle nie wat julle wil gelukkig maak deur lig aan julle te gee nie. Julle sal dan beter voel as wat julle in die duister gevoel het, vanwaar alles eens sal moet opstyg na die lig, alhoewel dit vrywillig sal moet plaasvind. Julle almal wat in die duister sfere wandel, of dit hier op aarde is, of in die hiernamaals, is ongelukkige lewende skepsele sonder vrede, sonder lig en sonder krag. Dit is die gevolge van sonde, wat julle sedert ewighede belas en wat julle tydens julle aardse lewe vergroot het deur julle liefdelose lewenswyse. Solank as wat julle nie vrygestel kan word van hierdie sondeskuld nie, kan julle toestand nie verbeter nie. Maar julle moet self wil hê dat julle skuld van julle weggeneem word om dan die lig en saligheid te bereik! Besluit eerstens om bevry te word van die kettings wat julle bind en kasty. Besluit om te vertrou op die Een wat julle kan vrymaak en vra Hom om julle te help. Julle weet almal van die Een wat Homself aan die kruis geoffer het vir julle sondeskuld. Julle almal weet van Jesus Christus, maar nie almal van julle glo in Hom en in Sy werk van verlossing nie. En tog is Hy die Enigste Een Wie hulp aan julle kan verleen in julle nood, Wie julle uit die afgrond kan ophef, Wie julle lig en lewe kan en wil gee, maar Wie julle self moet aanroep en om hulp vra. Wie nie in Hom glo nie, sal Hom nie aanroep nie en sal vir ewighede in die duisternis bly, want sonder Hom is daar geen manier om geluksalig te word nie! Maar weer en weer sal julle na Hom verwys word, weer en weer sal ’n lig vir julle aangebied word, ‘n ligstraal van hoop, waaraan julle aandag moet gee. Rig julle oë na die lig en sien die kruis wat altyd vir julle sal skyn, as julle nie heeltemal verhard is nie, want in Sy groot medelye sal Hy julle tegemoetkom om julle te red. Maar julle kan seker wees dat Hy julle slegs sal red wanneer julle dit self wil. Daarom herhaal Ek dit dat Ek julle nie veroordeel nie, My Wil het nie julle lot bepaal waarin julle nou ongelukkig voel nie, maar julle het dit vir julleself geskep. Maar tog kan julle dit self verander wanneer julle julle toevlug neem na die Een Wie julle kan bevry: na Jesus Christus, met wie Ekself één geword het, Wie daarom julle God en Vader van ewigheid is. Ongeag of julle nog op aarde leef en of julle reeds julle aardse omhulsel afgewerp het, neem kennis dat lig slegs om en in julle sal wees wanneer julle Jesus Christus gevind het. Maar sonder Hom sal julle in duisternis bly. Sonder Hom sal julle vêr van My wees Wie Homself in die mens Jesus beliggaam het om vir julle op die kruis te sterf vir die versoening van julle sondeskuld. Slegs hy wat sy skuld in volle geloof aan My oorgee, sal daarvan bevry word, ’n handeling wat slegs van jou eie wil afhang. My Liefde kan nie meer doen as om herhaaldelik ligdraers na julle te stuur, wat My Wil verkondig en lig in julle aansteek nie. Poog om verlig te word, verander julle houding en kom na My toe in Jesus Christus, dan sal die duisternis wyk en helder lig sal verskyn en die verskrikking van die duisternis sal van jou af wegval. Julle sal in staat wees om op te styg in die sfere van lig en sal geseën word en ewig geluksalig wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205