BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 264

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Seën van leed 5904 Julle sal almal eendag insien waarom julle leed op aarde moes dra en julle sal My dankbaar wees, wanneer dit julle na 'n resultaat gelei het wat julle nooit sonder leed sou kon bereik het nie. Ek sal julle waarlik nie sonder rede laat ly nie, maar My Liefde deurvors die uitwerking van die lyding op julle en pas dit daarom toe, hoewel julle dikwels nie in staat is om My Liefdevolle leiding in te sien nie. Maar glo dat elke opwelling van julle hart aan My bekend is en dat Ek daarom juis Myne skynbaar hard aangryp, omdat Ek hulle nog meer wil skenk in My Ryk, wat hulle met sekerheid in besit sal neem wanneer hul liggaamlike einde gekom het. Julle sal op aarde nie kan besef waaruit die geluksaligheid bestaan wat Ek vir julle wil berei nie. Maar Ek weet hoe 'n siel geaard moet wees om hierdie geluksaligheid te kan verdra, - slegs Ek weet hoe sy tot so 'n gesteldheid kan kom en slegs Ek ken die regte hulpbronne en pas hulle derhalwe ook toe, omdat Ek julle liefhet en julle wil ken wat op My afstuur. Maar dink ook daaraan dat die siel in die stadium as mens nog te weinig gekristalliseer het, dat sy die uitstraling van My Liefde nog nie in alle volheid sou kon verdra nie, dat sy daarom nog deur leed moet gaan, sodat sy totaal gelouter kan word. En weet dat julle lewenswandel op aarde nie die oorsaak is van die omhulling van die siel nie, maar dat sy al die aarde met ’n digte omhulling betree het en om dit uiteen te laat val, is die taak van die mens. En om in hoë mate werksaam te wees in liefde, dra buitengewoon baie daartoe by om die afval van die siel te verwyder. En diepe leed help 'n bietjie wanneer die krag van die liefde nie sterk genoeg is nie. Maar julle sal 'n onnoembare geluk ondervind, wanneer by die einde van julle aardse lewe, die siel vry en lig deurstraal kan opstyg na die geesteryk. En dan het julle al die moeilike, al die aardse leed oorwin en die ewigheid in hoogste geluksaligheid sal voor julle lê. Julle dink dat elke dag waarin julle moet ly, lank is en tog is dit net 'n oomblik in vergelyking met die ewigheid. Dit kom vir julle voor dat die leed soms ondraaglik is en tog lê Ek julle nie meer op as wat julle kan dra nie en telkens sal julle julleself tot My, tot die kruisdraer Jesus Christus kan wend, sodat Hy julle kan help wanneer die laste vir julle ondraaglik lyk. Neem julle kruis op en volg My. Sou Ek as Mens Jesus hierdie woorde gesê het, as dit onmoontlik sou wees dat julle die kruis, wat julle opgelê is, kan dra? Maar Hy Self bied julle ook Sy hulp aan met die woorde: "Kom almal na My toe wat uitgeput is en onder laste gebuk gaan en Ek sal julle verkwik." En Hy sal julle, getrou aan Sy Woord, ook altyd krag gee. Want julle Heiland Jesus Christus ken julle, Hy weet ook dat julle bereid is om Hom na te volg en Hy sal julle vul met krag en genade, solank as wat julle op aarde leef. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205