BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 338

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se hulp om saligheid te bereik – Vrye wil 6085 Per slot van sake wil Ek julle slegs help om saligheid te bereik en omdat Ek sien dat julle mense verkeerde weë neem, benader Ek julle om julle reg te help. Ek kan julle egter slegs die regte wegwys en julle slegs vermaan om dit te neem, maar dan moet julle wil instem om My raad te volg. Maar julle wil is swak en wisselvallig, want sodra iemand julle lok om saam met hom te loop, onthou julle nie meer My Woorde nie en sluit julle aan by die versoeker, julle volg die een wat julle weglei van die regte doel af. Die mens se gedrag word van beide kante beïnvloed, maar hy besluit self volgens sy wil. Dit is waarom Ek, afgesien van My Woorde wat mense aanmoedig om die regte besluit te maak, ook swaarkry en ellende moet stuur aan 'n persoon, om hom te verhoed om die versoeker te volg, dit vir hom onmoontlik maak om saam met die versoeker te gaan, maar dit beteken nog nie met sekerheid dat hy My sal volg nie, want hy kan ook onaktief bly langs die pad en kosbare tyd verloor, wat hy kon gebruik het om aan te beweeg. Maar dit is ook aan sy vrye wil oorgelaat wat nie geskend moet word nie. Waar hy ookal is, My Liefde sal hom nie verlaat nie en altyd 'n uitwerking op hom hê en geen persoon sal kan sê dat Ek nie sy weg gekruis het en keer op keer My Woord aan hom gebring het, wat hom sal help om sy wil in die regte rigting te gebruik nie. Mense sal gereeld deur My aangespreek word en veral gedurende aardse teëspoed openbaar Ek Myself as 'n liefdevolle Vader wat sy kinders se gebede verhoor. En daarom is dit beslis vir hulle moontlik om te voldoen aan My Woord en die regte weg opwaarts te volg, om die waardeloosheid van die verleier se verlokking, wat hulle aangebied word, te herken en My gevolglik te kies as hul leier Wie hulle graag wil volg en met Wie se hulp hulle die doel sal bereik. My enigste doel is om julle gelukkig te maak, maar julle wil moet dit ook aanvaar, want Ek kan julle nie in saligheid indwing nie, anders was julle reeds geseënde wesens, maar sonder die vryheid van wil. Dus sou julle onder die wet van dwang moes optree en dit sluit volmaaktheid uit. Julle sal julle egter vrywilliglik omvorm tot My kinders. Slegs dan sal julle in staat wees om geluksalig te wees en vir ewig te bly. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205