BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 383

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Jesus se Naam oorwin die duiwel 6169 Julle kan die duiwel in My Naam beveel om julle te verlaat en julle sal vry wees van hom. Julle het 'n veilige genademiddel in die Naam van julle Heer en Heiland wat, as dit met volle geloof uitgespreek word, enorme groot krag het teen al die bose magte wat julle beset op instruksies van die een wat My teenstander is. Hulle moet julle verlaat as julle hulle konfronteer met die krag van My Naam, want hiervoor vlug hulle om nie vernietig word nie. Daarom hoef julle julleself maar net aan die Goddelike Verlosser en Redder Jesus Christus oor te gee. Julle moet net altyd 'n beroep op My doen of wil dat Ek by julle teenwoordig is en julle beskerm teen die bose en niks boos sal in staat wees om inbreuk op julle te maak nie, want My wil stoot al die magte weg wat julle wil benadeel, mits julle Myne wil wees en die opregte wil het om My en My welgevalle te verkry, sodat julle bewustelik na My sal streef. Natuurlik sal My teenstander julle in daardie geval selfs feller aanval, hy sal probeer om julle weg te trek van My deur alle middele tot sy beskikking en sy koninkryk uitbeeld as waardig om na te streef. Hy sal julle vermom nader en wat hy van julle verwag so aantreklik as moontlik aanbied om julle gedagtes te verwar, sodat julle sal glo dat dit julle nie kan skaad nie. Hy sal altyd die regte middele vind om julle te verlei, maar julle sal hom sekerlik herken, asook sy intriges, solank as wat julle met My 'n verbinding soek. Julle moet My altyd aanroep, julle moet altyd die Naam van Jesus met innige opregtheid uitspreek wanneer julle self in twyfel verkeer of deur My teenstander bedreig voel. Moet My net nie uit julle harte uit verdring nie, want dan sal My teenstander 'n maklike spel met julle hĂȘ en julle sal swig voor sy wense. Op julle eie is julle te swak om Hom te weerstaan en daarom moet julle die Een aanroep om hulp wat hom ken en Wie sy Meester is. 'n Innige aanroep sal julle van hom bevry, want die Naam van Jesus bewerk wondere, wanneer dit in diep gelowige vertroue uitgespreek word, want in Hom roep julle My Self aan, julle God en Vader van ewigheid, Wie werklik nie sal toelaat dat julle die prooi word van die een teen wie Hy veg vir julle siele nie, wanneer julle siele self na My verlang. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205