BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 38

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Toetse van geloof om geloof te versterk 5370 Julle word aanhoudend blootgestel aan toetse van geloof, maar slegs om julle geloof te versterk, want dit is nog so swak soos die van 'n kind in vergelyking met die eise wat aan julle gestel sal word in die komende tyd. Julle sal dus dikwels teëspoed ervaar waartydens julle julself sal moet bewys, dat julle na die Een sal moet gaan Wie alleen in staat is om julle probleme op te los. Die teenspoed sal verdwyn soos wolke voor die oggendson wanneer julle jul vertrouend aan die Hemelse Vader oorgee en om Sy genade vra. So het julle die versekering om alle teenspoed te bemeester, julle moet Hom net vertel van julle probleme en opreg 'n beroep doen op Sy hulp en julle sal gehelp word. Maar eers moet julle hierdie vaste geloof volwasse laat word, sodat Hy julle kan en sal help. So 'n geloof sal alle benoudheid verdryf. Dit vereis egter julle bewustheid van Sy teenwoordigheid. Julle band met Hom moet so naby wees dat julle nooit alleen sal voel nie, maar dat julle altyd sal voel dat Hy, julle Vader van Ewigheid, langs julle loop en dan sal julle heeltemal oortuig wees dat Hy julle sal help. ‘n Lewe sonder stryd, sonder aardse of geestelike teëspoed, sal nie julle geestelike ontwikkeling verbeter nie, want julle krag word net versterk deur stryd, julle krag word net op die proef gestel deur opposisie en uiteindelik sal dit seëvier. Dit is die rede waarom aardse teenspoed nie uitgesluit kan word nie, dit is effektief slegs toetse om julle krag op te bou, wat julle nodig sal hê om die einde met ’n sterk geloof tegemoet te gaan, want julle sal groot krag van geloof nodig hê gedurende die komende tyd, wanneer slegs daardie persoon wat so standvastig geword het deur sy sterk geloof dat hy ten alle tye bewus is dat hy in die Hemelse Vader se sorg is en dus bo alles sal staan wat naderkom, kalm sal bly en vertroue sal hê. Niks gebeur in julle bestaan waarvan Hy nie bewus is nie en niks kan met julle gebeur sonder Sy wil nie en alles wat oor julle kom is Sy Wil en is altyd voordelig vir julle siele. Bind hierdie Woorde stewig vas in julle geheue, dan sal julle altyd versorg voel deur die hemelse Vader se Liefde en julle sal nie vir een oomblik twyfel oor Sy hulp wanneer julle in die moeilikheid is nie. Alles is voordelig wat julle gedagtes na Hom laat keer, Wie net wag vir julle oproep om in staat te wees om julle te help. Dit is Sy wil dat julle na Hom moet kom, Hy wil julle konstante metgesel wees, Hy wil om raad gevra word in elke geestelike of aardse nood, Hy wil altyd help, maar is net in staat om dit te doen wanneer julle, deur julle geloof in Hom, Hom vrylik bely. Maar dan sal julle in goeie sorg wees, dan sal julle in staat wees om selfs die moeilikste lot af te wag, dit sal ten goede uitwerk, julle sal aardse hulp ontvang en geestelik die grootste seëninge put uit dit wat die Vader julle sal stuur om julle vir Hom te wen, vir ewig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205