BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 265

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die maat waarmee julle meet 5905 Met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word. Julle moet nie angstig bereken wat julle dink julle behoort te gee nie. Julle moet uitdeel wat julle innerlik aangespoor voel om te gee, want net dit wat julle uit liefde gee, sal gesien word en as julle liefde het, sal julle nie bereken nie, maar mildelik gee. Deur dit te doen, sal julle nie armer word nie, want julle sal ryklik beloon word, julle sal nooit sonder iets hoef te gaan nie, want Ek sal dit waarlik in oorvloed teruggee aan julle. Ek sal dieselfde liefde aan julle skenk, maar in ‘n baie groter mate. Hierdie belofte van My is geestelik en aards van toepassing, want julle moet die mense se swaarkry oral verlig, julle moet aan jul medemens gee wat hulle nodig het. En die geestelike ontbering is baie groter as die aardse en dit is die rede waarom die geestelike versorging van die armes aan julle toevertrou is, veral dié van julle wat geestelike rykdom tot hul beskikking het en wat altyd hierdie rykdom moet deel. Almal wat besittings het, moet dit deel. En hul rykdom sal nie verminder nie, want hoe meer hulle deel, hoe meer sal hulle ontvang. Ek kan net geestelike rykdom gee - en dus ook die versekering gee dat Ek julle nie daarsonder sal laat gaan nie - vir mense wanneer hulle aan My versoek voldoen om hul medemens te help, omdat hulle nie het wat hulle nodig het om saligheid te bereik nie. Enigiemand wat aardse besittings deel, verkry geestelike rykdom en terselfdertyd, ook aardse besittings volgens vereiste. En hoe meer welgesteld hy is, hoe meer vrygewig behoort en kan hy word, want dit sal 'n seën vir hom, sowel as vir die behoeftiges wees. Liefde sal helder opvlam, want elke liefdesdaad wakker wederliefde in ruil aan en omdat, waar die liefde is, Ek Self kan wees en dus My geskenk sonder beperking kan uitdeel. Liefde moet opvlam in die menslike hart, dan kan ontvang en gee sonder maat plaasvind, maar sonder liefde is elke geskenk ’n blote berekening of formaliteit, wat nie deur My as 'n geskenk van liefde gesien word nie. Wees meelewend met julle medemens se swaarkry. Geestelike sowel as aardse lyding moet julle simpatie wek, dan sal julle harte betrokke wees en elke geskenk sal vreugde in die gewer, sowel as in die ontvanger, wek en dan sal Ek ook in staat wees om te gee, want julle liefde motiveer My om dit te doen en dan sal julle rykdom vermeerder. Julle sal op 'n geestelike en aardse manier ontvang en sal nooit weer ‘n tekort hê nie, want My Liefde en genade vir julle sal sonder maat vloei. Julle kan sonder maat ontvang volgens My belofte “met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word.” Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205