BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 232

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geestelike en aardse nood 5823 Breek vir die hongerige die brood, deel alles wat julle besit as julle iemand sien gebrek ly, as hy hom tot julle wend om hulp en wees nie bang om al julle geld uit te gee nie, want met die mate waarmee julle gee, sal ook aan julle gegee word. Geestelik en ook aards sal dit julle ryklik toestroom, as julle jul rykdom goed bestee, sodra julle dit uitstrooi na waar nood is en waar Ek julle heenlei, sodat julle dit kan opmerk. Ek spreek meer van geestelike as van aardse nood, want die geestelike nood lei tot ‘n totale kragteloosheid van die siel, tot die geestelike dood. Maar julle moet ook na aardse nood omsien, omdat julle dan in die hart van julle medemens liefde opwek, sodat daar vir hom ‘n lig sal opgaan waarom hy in aardse nood geraak het en hoe hy hom weer daarvan kan bevry. Die aardse nood sal daarom in die tyd van die einde so groot wees, omdat Ek die mense wil red uit die oorgrote geestelike nood en dit nie kan gebeur as dit met die mens in aardse opsig alles na wense gaan en sy blik onafgebroke op die wêreld gerig is nie. Dan het Ek geen toegang tot hul harte nie en dan kan Ek hulle ook nie aanspreek nie. Dan kan Ek hul gedagtes nie op die geestelike rig nie, want die wêreld tree steeds op die voorgrond en sal groter mag hê oor die mense. Wanneer hulle egter gekonfronteer word met aardse nood, sal enkele siele na My vlug en sal My aanroep om hulp en as hulle nie die weg regstreeks na My vind nie, omdat hulle nie in staat is om te bid, omdat hulle nie in My glo nie, in My Liefde en My Mag, dan moet julle vir hulle ‘n weg baan, deurdat julle julself oor hulle sal bekommer en liefde gee, wat op ‘n mens wat hom in nood bevind, nie sonder uitwerking sal bly nie. Dit sal hom weldadig tref en ook wederliefde kan wek, wat steeds ‘n klein lig beteken, ‘n sweempie insig, ‘n tree nader aan My. Julle kan slegs op die manier die oorgrote nood en ellende in die laaste tyd vóór die einde duidelik maak. Ek wil daarmee nie straf nie, maar opvoed en Ek wil die mense dit ontneem wat gif is vir hul siele en hul egter in plaas daarvan ‘n lewewekkende drank aanbied. Ek wil heel waar My teenstander wonde geslaan het wat na die dood voer. Ek wil My kinders maar net red, ook as die middele tot hierdie redding nie deur julle begrypword nie. Ek weet waarlik hoe hierdie middele kan werk en Ek wend hulle slegs aan waar Ek My kinders deur ‘n moeilike siekte oorval sien, wat hulle self nie herken nie en wat Ek sou wou genees omdat Ek hulle liefhet. En julle mense moet My daarmee help, deurdat julle julleself bereidwillig deur My sal laat lei na die siekes, by wie die geestelike siekte hom in aardse nood laat voel en wie julle daarom moet help, sodat hulle daaruit krag kan put en dan ook geduldig sal dra wat My Liefde aan hul stuur. Dink aan almal wat in nood is en weet dat Ek almal probeer red wat My teenstander nog nie heeltemal in sy mag het nie, deurdat hy hul ryklik van aardse goedere kan voorsien, want hulle sal verlore wees vir ‘n eindelose lang tyd. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205