BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 331

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aardse en geestelike aangeleenthede – inwoners van ander planete (vlieënde pierings) 6065 Slegs dit wat die beste sal wees vir julle siele, sal as kennis aan julle gestuur word. Julle sal nooit mag binnedring in gebiede wat skadelik is vir julle siele nie, solank as wat dit julle wil is om met My in verbinding te staan. Maar met die hulp van sataniese kragte kan julle egter sulke kennis onregmatig ontvang. In daardie geval sal julle egter nie aan Myne behoort nie, wie Ek behoed teen alle skadelike beïnvloeding deur My teenstander. Julle word deur My Gees onderrig en so sal julle kennis ontvang wat julle hoër ontwikkeling sal dien. Julle kan weer met hierdie kennis werk, julle kan dit deurgee aan julle medemens, julle kan hulle daardeur op die goeie weg lei, julle kan dus help om lig in die duisternis te bring, soos wat dit My wil is. En julle sal ondersteun word, solank as wat julle ook maar die wil sal hê om lig te versprei en die kennis wat julle sal ontvang, sal ooreenkomstig die gebruikmaking daarvan wees. Wat ookal nodig sal wees om ’n lig in ‘n siel, wat in die duisternis ronddwaal, te ontsteek, dit sal julle toestroom en hoe meer vrae aan julle gestel word, hoe oorvloediger sal julle deur My onderrig word, indien julle hierdie vrae wil beantwoord. Maar Ek sal nie loutere nuuskierigheid bevredig nie, - Ek sal geen kennis uitdeel wat op geen enkele wyse nodig of geskik is vir geestelike ontwikkeling nie, maar terselfdertyd sal Ek ook nie swyg wanneer ‘n kind My smekend vra nie, want hy moet dan sy vertroue aan My skenk en hy sal daarom nie teleurgestel word nie. Daar is geheime wat die menslike verstand nie kan deurgrond nie, maar wat tog ‘n heel natuurlike verklaring het. Daar is wette, natuurlike kragte, wat werksaam kan word indien die voorwaarde daarvoor nagekom word. En hierdie voorwaarde is: Ongewone ontwikkelde intelligensie van mense, wie dus die effekte van die natuurkragte kan bereken en hierdie berekeninge van hulle nou ook toepas op proefnemings, waardeur die kragte van die natuur nou skynbaar aan hulle diensbaar word. Hierdie mense is dus min of meer in beheer van hierdie kragte, deurdat hulle die bekende resultate vir hulle eie doel benut. Vir die mense wat minder intelligent is, skyn sulke ondernemings onmoontlik te wees en wat hulle nie verstaan nie, verplaas hulle graag na die gebied van die “bonatuurlike”. Dan gee hulle meer bereidwillig hierdie tree om die geesteryke binne te gaan, as wanneer hulle geadviseer sou word om die geesteryke binne te gaan vir hulle eie geestelike rypwording. Waar die menslike verstand sy grense bereik, maak die mens toegewings en begin moontlikhede te oorweeg. Maar sy denke raak die weg kwyt, want hy vermeng die aardse met die geestelike en daar bly ‘n gaping tussen die twee. Geen mens sal ooit in staat kan wees om met wesens buite hierdie aarde in verbinding te tree nie, behalwe op geestelike wyse. Dus kan die mens homself wel verbind met bewoners van ander wêrelde, mits dit geestelike vooruitgang ten doel het, maar nooit sal hierdie verbinding op sigbare wyse plaasvind, sodat bewoners van daardie wêrelde, bewoners van hierdie aarde sal ontmoet nie. Dit is totaal onmoontlik, want elke lewende wese vereis ’n ander sfeer, wat bepaal word deur My fundamentele wet. Ook hier is die sataniese invloed herkenbaar om die denke van die mense nog meer te verwar, want hierdie valse gevolgtrekkings bevorder nie die geestelike strewe van die mense nie, - wie nou ook die bonatuurlike met suiwer verstandelike argumente probeer beredeneer en sal ook slegs wetenskaplik die sogenaamde bewys van lewende wesens op ander hemelliggame verwerk, maar glo nie dat hierdie wesens ook geestelik ontstaan en ontwikkel het nie. Volgens die wet van ewigheid is die hemelliggame van mekaar geskei en sal hulle geskei bly, want hulle doel bly die ontwikkeling van die siele en dit vind op elke afsonderlike hemelliggaam plaas en wel onder heeltemal verskillende omstandighede. Die uitlê van ongewone fenomene in hierdie opsig is dus ook foutief, maar dat ‘n ongewone uitwerking van krag benut kan word op ‘n wyse wat nog onverstaanbaar is, moet julle mense egter laat dink. Want ook dit sal ’n teken van die eindtyd wees, naamlik die feit dat ongewone kragte aktief sal word en dat die doel waartoe hierdie kragte gebruik word, ook die oorsprong van hierdie kragte sal verraai. Ook sal My teenstander teen die einde baie krag besit en hy sal dit tot sy eie voordeel benut. Indien die mense slaag om die kragte wat vir hulle tot nou toe nog onbekend was, diensbaar te maak tot heil van hulle medemens, dan sal My seën ook op hulle inspanning rus. Maar as die doel egter bepaal word deur onedele motiewe, dan is dit ook die werk van die een wat julle wil vernietig. En hy sal ook nie die sluier lig oor sy praktyke nie. Hy sal die mense in verwarring bring en hy sal alles verhinder wat sal help om die situasie te verklaar. Maar dit wat goddelik, opreg en waar is, sal egter tevoorskyn kom en sal hulleself nie verborge hou nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205