BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 141

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verwarring tydens die laaste dae. Waarheid. 5641 My Liefde sal waarlik nie dié van julle verlaat wat aktief wil wees volgens My wil, wat heeltemal vrywillig 'n taak opgeneem het en dus werk vir My en My Ryk nie. Nietemin sal julle kinders van hierdie aarde in gedagte moet hou dat die tyd van die einde aangebreek het en dat al die moontlikhede dus uitgeput sal wees vir die redding van dwalende siele. Waar Ek weet dat daar 'n persoon is wat nog gewen kan word vir die Koninkryk van die lewe, sal Ek die middele gebruik wat sal blyk om suksesvol te wees, en dit sal nie altyd dieselfde manier wees nie, want elke persoon reageer verskillend daarop. My werk is nietemin egter herkenbaar, want die doel is en bly altyd die rigting van die wil na My, dus alles wat die leiding na My sal aantoon, na die geloof in My as die Skepper en Vader van ewigheid, moet beskou word as hulpbron wat deur My gebruik sal word, dit is net nie dieselfde met elke persoon nie. Julle moet weet dat ongeloof, die ontkenning van My, altyd die bewys is van samewerking met My teenstander, wat te alle tye aktief streef om My terug te hou van die mense, dus hul terugkeer na My te voorkom. Waar dit dus duidelik voor die hand liggend is dat Ek Myself toeganklik gemaak het vir mense as God en Skepper van die ewigheid, kan dit nie My teenstander se werk wees nie, die werk vir My en My Koninkryk sal altyd daar herkenbaar wees. Maar enigiemand wat sodanige werk uitvoer, sal ook altyd mense se aandag vestig op My gebooie van die liefde. En dit, op sy beurt, is 'n teken van watter gees oorheers, want My teenstander sal nooit die liefde vermaan en inspireer wat hom sal onttroon, wat hom van sy volgelinge sal ontneem nie. Die einde is naby en daar is groot verwarring onder die mense, wat weer My teenstander se bedoeling is, wat inglip waar dit ookal vir hom moontlik is, wie se eerste strewe dit is om die Waarheid te ondermyn, die Lig wat die pad vir die mense moet verlig, uit te doof. En hy vind baie geleenthede om skadu’s werp op die strale van die lig, maar hy sal nie in staat wees om die lig uit te doof nie, want haar glans sal te helder wees en sal hom verblind, sodat sy aktiwiteite blootgestel sal word en onsuksesvol sal bly. Uiteindelik sal die begeerte vir My gewek wees, waar ‘n persoon se denke en strewe op My van toepassing is, waar Ek in Gees en Waarheid aangeroep word en My Krag van liefde sal ook oorvloei en die hart van hierdie mens vul. En sy sal die ewige Liefde herken, die Vader en sal onvoorwaardelik aan Hom oorgee. En hierdie wilsoorgawe is al wat Ek van julle verlang wie My wil dien. Dan sal al julle gedagtes, bedoelings en aksies korrek wees, dan sal julle met My Krag toegerus wees en julle sal lewende verteenwoordigers van My leer wees, julle sal slegs volgens My wil kan praat en dus ook die Waarheid ken. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205