BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 358

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die gees van liefde is die beskerming teen versoeking en die vyand 6118 Bly voortdurend in die gees van die liefde. Slegs dan sal julle gevrywaar wees van die aanvalle van die vyand. Want hy vlug weg vir liefde en hy gaan nie na 'n mens wie altyd gevul is met liefde nie. Maar sodra daar maar 'n vonkie liefdeloosheid in die hart van 'n mens merkbaar is, kan hy insluip en probeer hy alles om vir hom nog meer ruimte te verskaf. Hy bring die mens daartoe om onverdraagsaam, eiewys en hoogmoedig te wees, om die liefde in die mens te onderdruk, om dan ‘n vrye hand te hê en die wil van die mens aan hom te onderwerp. Hy sal nooit slaag waar liefde is nie. Want daarop het hy geen greep nie. Die mens verweer hom so en sal ook die krag hê om hom af te weer. Die mens beland egter steeds weer in situasies waarin hy vas moet staan, omdat hy slegs opwaarts kan gaan wanneer hy stry of dien. En dus sal hy weerstand moet oorwin. Hy sal homself moet buig na die hulpelose om homself orent te help. Hy sal dus in dienende naasteliefde werksaam moet wees. Doen hy dit, dan sal sy stryd minder word, omdat die liefde hom krag gee om vas te staan wanneer hy weerstand ondervind. Maar die mens moet daarvoor oppas dat die liefdesvuur nie minder word wanneer hy hom nie aan die verleier wil oorlewer nie, wat dan direk bereid is om hand by te sit om die liefdesvuur heeltemal te smoor. Hy is vol lis en bedrog en hy is ‘n meester om vir julle strikke te stel, waarin julle niksvermoedend trap wanneer die lig van liefde nie so helder in julle harte brand dat julle hom kan herken nie, al vermom hy homself ook hoe goed. Daarom kan julle altyd maar net toegeroep word: “Bly in die gees van liefde, dan sal julle verbind wees met God en sal julle die vyand nie hoef te vrees nie.” En julle sal ook elke versoeking suksesvol met liefde die hoof kan bied, wat dit ookal is. Wanneer mense julle wil verneder, wanneer hulle julle tot ongeduld wil aanspoor, wanneer hulle in julle afguns en nyd probeer wek, is dit altyd die verleier wat daaragter sit en sal julle hom kan verslaan en verjaag indien julle in die liefde bly. Dan sal alles sonder uitwerking op julle bly. Dan sal julle die medemens maar net as ’n siek siel beskou, wat hom met sulke pogings aan die vyand oorgegee het. En julle moet hulle met liefde tegemoettree en sal dit soms ook bereik dat hulle in hulself sal keer en ophou om onbeskof te praat en te handel. Want liefde is krag en bly nie sonder uitwerking waar dit geen weerstand ondervind nie. Daarom sal julle vir julle medemense as voorbeeld 'n lewe in liefde moet leef, wat dikwels meer resultate sal behaal as woorde wat nie deur dade bewys kan word nie. Bly in die liefde en dink daaraan dat julle dan in Hom sal bly, Wie self die Liefde is en dat Sy teenwoordigheid vir julle 'n veilige beskerming sal wees teen alle aanvalle van die vyand van julle siele. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205