BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 192

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verlossing uit die diepte - Reddingswerk 5740 Wie in die duisternis smag, moet lig ontvang sodra hy daarna verlang. My erbarmende Liefde geld vir al hierdie ongelukkige wesens, wat deels in die vlees, deels in die gees, hulleself in 'n toestand bevind wat kwellend en hartseer is, omdat hulle hulself nie daaruit kan bevry nie en op liefdevolle hulp aangewese is. Dit is wel hul eie skuld, want hulle sou die lig kon gekry het, solank as wat hulle op aarde vertoef het, maar Ek verstoot hulle nie daaroor nie. Inteendeel, Ek help hulle steeds weer opwaarts na die lig, sodra hulle hulleself wil laat help. Maar juis hulle wil stoot dikwels die liefdevolle hand wat na hulle uitgesteek word, van hulle af. En dan bly duisternis hul lot totdat hulle van wil verander. Maar Ek laat steeds weer ligstrale opflits om hulle uit hul verstarring los te maak, om hulle vir enige oomblikke 'n weldaad te laat voel, wat hulle daartoe moet bring om na sulke ligstrale te verlang. Want dan kan hulle eers gehelp word. Dan eers kan hul gegee word wat hulle begeer. 'n Verlossing uit die diepte beteken steeds 'n lywige reddingswerk. Want 'n enkele siel trek tallose siele saam omhoog, omdat hulle self die nood ken en nie anders kan as om die lydende siele te help, sodra hulle self 'n straaltjie lig ontvang het nie. En daarom is die redding van 'n enkele siel 'n ongekende seën, wat in die ryk hierna nog meer uitwerking het as op aarde. Want die siel wat nog op aarde vertoef, ervaar nie die toestand van duisternis so erg nie en kan ook weer weinig begrip opbring wanneer lig haar aangebied word. Die verlossingswerk wat egter in die hiernamaals sukses behaal, sal groot uitwerking hê. Want by hierdie siele ontbreek alles en 'n ligstraal is vir hulle 'n oorgrote rykdom, wat hulle nou eweneens ook sal wil uitdeel. Maar lig beteken insig. Sodra daar aan 'n siel 'n straaltjie insig verskaf word, sal sy na meer kennis verlang. Sy sal ook alles dadelik verstaan, sodra sy die wil, sal hê om kennis te bekom. En met hierdie kennis groei in haar ook die begeerte om hiervan weg te gee en die liefde word in die siel aangesteek en die weg omhoog is betree. Waar 'n swak wil egter kenbaar is, daar bied Ek hulp aan. En My hulpbronne is waarlik wys en liefdevol. Ek wil My skepsels nie in die diepte laat nie. Ek weet dat hulle self te swak is, dat hulle hulp nodig het. En Ek stuur hulle hierdie hulp op velerlei maniere, steeds so, dat die wil van die siel aangespoor word, sodat Ek Self dan nader aan haar kan kom, sodat sy deur 'n straal van My Liefdeskrag aangeraak en gewek word. Ek stuur My Liefdestrale uit tot in die donkerste gebiede van My teenstander. Hy kan My nie hinder nie, maar hy werk ook in op die siele in die duisternis. Maar 'n liefdesvonk verswak sy mag en versterk die siel. En hierdie Liefdesvonke moet julle mense in hulle aansteek deur jul voorbidding, deur liefdevolle gedagtes, wat julle hierdie siele skenk deur bewuste hulpverlening, deurdat julle hulle in gedagtes sal onderrig, deurdat julle hulle die kennis sal gee oor hul Verlosser Jesus Christus, Wie hul redding is en Wie hulle te alle tye kan aanroep om krag en genade en vergifnis van hulle sondes. Julle mense sal baie daartoe kan bydra om sulke reddingswerk te volbring. En wanneer dit maar één siel is aan wie julle hulp gebring het, wie julle bevry uit die boeie van die satan, dan is daar onnoemlik baie daarmee gewen. Want elke siel het haar eie aanhang, wat ook saam gered word, omdat die siel dit self sal doen vanuit haar dankbaarheid en geluksaligheid, wat op die ongelukkige siele oorgedra sal word. En dus word met elke geredde siel ywerige medewerkers gewen, wat in die ryk hierna sal deelneem aan die verlossingswerk. My Liefde gee geen van My skepsels op nie en Ek seën almal wat My dien en meehelp om hulle wat ongelukkig is, uit hul toestand te bevry. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205