BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 529

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aardse werke en werksaamheid voor die einde 6524 Alles wys op die einde. En of julle mense nog so hard julle beste sal doen om julle aardse welstand te vergroot, of julle julleself nog so baie sal besighou met die opbou van aardse materiële werke, sal julle maar vir 'n kort tydjie iets tot stand bring en niks daarvan sal bly bestaan nie. Want die tyd het aangebreek dat daar 'n einde gestel word aan die aarde met al haar skeppingswerke en al haar bewoners. En of julle mense dit wil bestry, of julle wil en julle denke hul gaan verset om dit as waarheid te aanvaar, My plan sal julle nie tot niet kan maak nie. En soos dit beskik is sedert ewigheid, so sal alles voltrek word. Maar Ek hou julle mense nie af van julle werksaamhede nie, as julle dit maar net nie die inhoud van julle lewe laat word nie, maar eerstens aan julle siel sal dink, dat julle haar geen gebrek sal laat ly as gevolg van julle al te ywerige materiële werke nie. Want die dag van die einde is vir julle ‘n geheim. Julle sal nog baie dienste kan bewys aan julle medemens. Sodra julle My seën daarvoor vra, kan elke aardse taak 'n geestelike uitwerking hê. Tewens sal julle ook die nog gekluisterde gees kan help om te dien. En hoe duideliker die geleentheid om diensbaar te wees tevoorskyn kom by die arbeid wat julle verrig, des te meer seën sal daarop rus, omdat al die gees nog moet ryp word voor die einde aanbreek. Maar veelvuldig spandeer die mense al hulle krag maar net aan die vermeerdering van mammon en hulle maak hulself tot slawe daarvan. Dan is hulle duidelik werksaam vir My teenstander en in sy diens. Dan sal daar nóg liefde, nóg behulpsaamheid vir hul medemens te siene wees, veel eerder 'n uitbuiting van die medemens en ook dikwels ’n bedreiging van hul lewens. Julle mense moet julle juis nie aan ledigheid oorgee nie. Julle moet julle lewenskrag gebruik en nie onbenut laat nie. Maar julle moet altyd eers aan julle eintlike lewensdoel dink, dan sal niks wat julle ookal onderneem, vir julle gevaarlik wees nie. Maar die einde kom onherroeplik. Dink daarom aan hierdie ernstige vermaning en waarskuwing van My by alles wat julle doen en bind julle nie te sterk aan die materie nie, maar probeer om julle daarvan los te maak, ook terwyl julle nog moet werk in die wêreld. Julle innerlike ingesteldheid sal altyd deurslaggewend wees of julle meester is oor die materie of dat julle jul daardeur sal laat oorheers. Met die oog op die naderende einde sal julle steeds rekenskap aan julself moet gee en streng selfkritiek moet uitoefen. Julle sal nie so moet lewe asof alles sal bly bestaan nie, maar altyd die spoedige einde in aanmerking neem, maar desondanks moet julle werksaam wees. Dan sal die liefde julle handeling en denke bepaal. Dan sal alle werke wat julle sal laat ontstaan, deur My geseën wees. Maar waar die liefde ontbreek, waar slegs suiwer aardse planne gemaak en gedoen word, daar word oorde van My teenstander gevestig, selfs wanneer dit skynbaar die sieleheil van die mense moet dien. Dink daaraan dat Ek alleen kan seën wat diensbaar is vir edele doeleindes en dat Ek nie mislei kan word nie. Want dan kan ook die materie nog meer ryp word en in die kort tyd tot aan die einde kan die gees, wat deur die materie omvat word, 'n moontlikheid gebied word om op die nuwe aarde in ‘n meer gemaklike omhulsel verblyf te kan neem en vinniger in sy ontwikkeling vooruitgaan. My plan is vas sedert ewigheid. Ook julle sal planne kan maak, maar julle sal dit so goed as moontlik by My Wil moet aanpas en dus as te ware nog al die gees ondersteun en julself bevry van die verlange na die wêreld haar goedere. Dan sal alles wat julle onderneem geseënd wees. En die kort tyd tot aan die einde sal benut wees volgens My Wil. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205