BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 209

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Gaste aan tafel by die Heer 5771 Kom by My aan tafel, dan sal julle ook spys en drank ontvang as voedsel vir julle siele. Waaraan het julle meer behoefte as dit wat julle siele krag kan gee? Waaraan kan julle gebrek hê, as julle vir julle siele gesorg het, as julle allereers strewe na dit wat julle tot heil strek. Dan vervul julle geheel en al die doel van julle lewe op aarde en die liggaam sal ook dit ontvang waaraan hy behoefte het, solank as wat hy die siel tot verblyfplek moet dien. En Ek weet waaragtig, hoe lank julle siel sy omhulsel nodig het, hoe lank julle as mens op aarde moet lewe, om julle siele die nodige rypheid te gee. En solank sal die liggaam ook bly bestaan. As julle dus van My iets verlang, slegs vir julle siele, sal julle ryklik ontvang, julle siele sal geen gebrek hoef te ly nie en die liggaam sal ook in oorvloed hê, omdat julle eerste julle beste doen, naamlik om My Wil te vervul, My Woord na julle te neem, My aan te hoor en julle dus gaste is wat bereid is om te ontvang aan tafel by die Heer. Ek wil aan julle voortdurend voedsel vir julle siele gee, Ek wil dat julle jul sal voed met die brood van die hemel, dat julle My Woord tot julle sal neem, wat julle die krag sal gee om op te klim na die Hoogte. En Ek wil hê dat julle julself dikwels met My in verbinding sal stel, sodat julle steeds bereid kan wees om na My te luister wanneer Ek tot julle spreek. Ek benodig julle voortdurend as My gaste, wat Ek wil lawe met brood en wyn, met My Liggaam en My bloed, met alles wat julle siele sal nodig hê om toe te neem in lig en krag. En waaragtig, niemand sal honger en gebrek hoef te ly wat by My aan tafel is, wat tot My bid vir die gawe van liefde, wat hy bo alles nodig sal hê op sy aardse lewensweg. En daarom stuur Ek steeds My knegte, om die mense vanaf die straat in te roep na My gasvrye huis. Ek laat almal roep, sodat hulle na My kan kom en My gaste wil wees. Maar My huis is vêrafgeleë van die breë weg en daarom moet hulle die weg verlaat, wanneer hulle My wil bereik, maar hulle sal nooit spyt wees nie, want hulle sal nooit op hul breë weg die kosbare verkwikking vind wat hulle by My tafel aangebied word nie. En steeds meer sal hulle daarna verlang, om des te dikwels My gaste te wees. Maar hulle moet vrywillig na My toe kom, want hoewel Ek ook die boodskappers na hulle stuur, tog sal Ek niemand dwing om na My gaste maaltyd te kom nie. Maar wie aan My oproep geen gehoor gee nie, sal met leë hande vertrek, want die wêreld kan hul nie bied wat My Liefde hul wil gee nie, naamlik My Woord, wat krag en lig en lewe is en hulle tot saligheid sal lei. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205