BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 556

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Logiese motivering vir die wêreldgebeure 6588 Vir mense wat geheel en al in die wêreld staan, is dit moeilik om te glo aan wat julle, My dienare op aarde, in My opdrag aan hulle sal verkondig. Dit sal vir hulle so onwaarskynlik lyk dat hulle dit eerder ‘n fantasie gaan noem, eerder as om julle woorde ter harte te neem en met die waarskynlikheid daarvan rekening te hou. Want wat julle aan hulle sal verkondig, pas nie in die program wat hulle vir hulself gemaak het van hulle lewe op die aarde nie. Die geloof hierin vereis ‘n hele verandering van hulle denke, vanaf die een gebied na die ander, en hulle sal nie die noodsaaklikheid daarvan insien nie. Hulle wil hulle lewe geniet en daarom lewe hulle in die eerste plek hulle egoïsme uit en die gevolg daarvan is weer ‘n verduisterde geestestoestand. Dit sal steeds donkerder word in hulle en My ryk sal homself steeds vêrder van hulle af terugtrek, in plaas daarvan dat hulle dit in besit neem. En tog kan Ek hulle nie aan hulle lot oorlaat nie. Ek sal steeds weer na hulle toe kom en laat steeds meer dikwels deur sieners en profete dit verkondig wat hulle te wagte staan. En so sal hierdie vermanings ook vir hulle klink, te midde van die wêreld en waarskuwings om die opmerksaamheid van die mense na ‘n gebied te lei wat hulle andersins nie sou betree het nie. En daar kan vir hulle redding niks anders gedoen word, as dat Ek hulle Self deur My dienare laat aanspreek nie, want dit is die natuurlikste manier om My te openbaar, omdat dit nie tot geloof dwing nie en tog somtyds sukses het. Die verwysing na die einde en na die natuurkatastrofe wat die einde sal voorafgaan, word steeds weer op verskillende maniere vir die mense voorgehou, naamlik in verband met die verkondiging van My evangelie van die liefde, asook in verhouding tot die wêreldgebeure, wat die mense sal laat dink en dat die verkondigers van My evangelie uit hulle pad sal moet gaan, maar dat hulle tog aangespreek sal moet word. Waar My Woord nog aangehoor sal word, is die verbinding met My ook nog moontlik, of nog nie verbreek nie. En dit sal makliker wees vir hulle om die komende gebeure geloofwaardig te maak, omdat daar steeds op ‘n einde van die aarde gewys word in My Woord, net soos op die tekens wat so ‘n einde aankondig. Maar dit is uiters moeilik om die mense te benader en om hulle heeltemal los te maak van kerklike organisasies en die wat hulself na die wêreld gewend het, of net nog maar die wêreld of wêreldse gewin tot hulle lewensinhoud gemaak het. Ook hulle wil Ek aanspreek en waar dit nie deur My werktuie op aarde sal slaag nie, kan Ek slegs nog deur wêreldgebeure spreek. Ongevalle, katastrofes en vernietiging deur die natuur kan hulle miskien nog tot nadenke stem en dan is dit moontlik dat hulle sulke gebeurtenisse in verband sal bring met die voorspellings van ‘n naderende einde, wat ook nie by hulle ore sal verbygaan nie, selfs al is hulle nog dienare van die wêreld. En dit sal in die komende tyd nie aan oproepe ontbreek, wat in My opdrag, die mense moet wakker skud uit hulle diep sieleslaap nie. Ek wil hom wat heeltemal afsydig staan ook nog wen, op wie kerklike geloofsleringe geen vat meer het nie, wat egter aan ‘n duidelike verklaring van die doel en die betekenis van die skepping en aan die lewensdoel van die mens, ’n meer gewillige oor sal leen. Daarom moet daar vir hulle ‘n logiese motivering vir die wêreldgebeure gegee word, sodat hulle tot die geloof in ‘n hoër Mag gebring kan word, wat vol Liefde en Wysheid heers in die heelal. Ek beskik oor baie middele en weë, dus het Ek ook dienare op aarde nodig wat oor verskillende aanlegte beskik en wie daarom tot werksaamheid van verskillende aard in My wingerd aangestel kan word. Ek sal al hierdie arbeiders werklik op die regte plekke plaas, waar hulle suksesvol besig kan wees. Maar elkeen van hulle het die opdrag om die mense van die naderende einde in te lig, want gelowiges en ongelowiges moet weet dat hulle in die laaste genadetyd lewe wat hulle goed moet en kan gebruik om nie die einde te vrees nie. En almal moet ook in kennis gestel word van wat Ek beoog met allerlei verskillende wêreldgebeurtenisse, met ongewone smartlike voorvalle, met siekte en nood. Want dit is slegs My Liefde wat dit alles oor die mense laat kom, sodat hulle nog tot geestelike rypheid kan kom en die weg na My toe sal vind voor die einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205