BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 279

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Gelowige vertroue verseker God se hulp 5940 Ek is naby julle. Net ‘n gedagte van julle roep My na julle toe en julle sal alle sorge en nood aan My kan toevertrou. Ek hoor julle en staan steeds met My hulp gereed. Maar julle moet op My vertrou. Julle moet glo dat julle, as My kinders, voortdurend deur My Liefde omring is, dat Ek julle nooit aan julleself oorlaat nie, maar oor julle waak soos ‘n goeie vader sorg vir sy kinders. Dan sal julle ook heeltemal gerusgestel wees dat daar niks tot julle nadeel sal gebeur nie, dat alles goed is vir julle siele, wat ook al deur die lot bepaal, oor julle sou kan kom. Maar julle gelowige oproep na My wend ook weer dit van julle af wat vir julle ondraaglik voorkom, want My Liefde kan julle niks weier wanneer julle My vol vertroue daarvoor vra nie. Twyfel julle egter aan My Liefde, of aan My Mag, dan maak julle self die verhoring van julle gebed onmoontlik. Maar ‘n sterk geloof laat Ek nie verlore gaan nie. En daarom maan Ek julle steeds aan: Sorg daarvoor dat julle ‘n sterk geloof verkry, sorg dat julle geloof lewend word deur die Liefde. Sy is steeds weer My beskikking, My voortdurende waarskuwende Stem, omdat die liefde die enigste middel is om van alle nood kwyt te raak, omdat julle deur ‘n lewe in liefde so ‘n sterk geloof sal verkry, sodat julle dan in staat sal wees om alle nood te verban. Julle hoef waarlik nie te ly of aardse nood te ondergaan, wanneer julle oor geloofskrag beskik, wat die gevolg is van onbaatsugtige werke in liefde nie. Want dan sou die doel van julle aardse lewe al vervul gewees het, indien julle julle wese sou verander het tot liefde en nou so innig met My deur die liefde verbind was, dat My aanwesigheid egter alle nood sou uitskakel. Maar julle mense is nog swak in die geloof en nou eenmaal ook swak in die liefde. Wend julle daarom steeds soekend na hulp tot My, dat Ek julle sterker kan maak. Bid van My die krag af wat julle tekort kom en glo dat Ek julle sal help, omdat Ek julle liefhet en ook julle liefde wil wen. Die innige vereniging met My deur gebed verseker julle ook die bystand van My kant af, al is daar ook dae en ure in julle lewe wanneer julle kleinmoedig is of moed wil verloor; julle word nooit verlaat deur julle Vader in die hemel nie en Hy sal julle steeds help as die tyd daar is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205