BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 302

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Belofte van lewe – Jesus Christus 5988 Ek wil die lewe gee aan hom wat die dood ontvlug, wat hom afkeer van hom wie die dood in die wêreld gebring het en wie glo in My belofte dat hy vir ewig sal lewe, indien hy homself deur My tot lewe sal laat opwek. Slegs Ek kan hierdie belofte bewaarheid maak. Slegs Ek kan die dood gebied om jou los te laat en slegs Ek beskik oor die krag wat jy nodig het om te lewe. Laat wie wil lewe daarom na My kom en die lewe uit My hand ontvang. Wie werklik wil lewe, moet My Krag begeer en hy sal dit dan onbeperk kan ontvang. Ek wil jou die lewe gee, want Ek het jou lief en wil jou daarom van die dood ontwring. Ek wil die lewelose toestand van jou siel verander en haar die vermoë gee om werksaam te wees tot vreugde van haarself. Ek wil dat sy in lig en krag werksaam kan wees, alreeds op aarde en eenmaal in die geestelike ryk. Ek kan egter niks teen jou wil doen nie. Eers wanneer jy self die dood wil ontvlug, sal jy met My Krag gevoed kan word. Eers wanneer jy jou afgewend het van die vyand van alles wat lewe, het hy sy mag oor jou verloor en kan jy die ewige lewe tegemoetgaan. Eers wanneer jy jou skrede na My wend, sal die krag jou toestroom wat die lewe vir jou sal waarborg. Want dan open jy jou vir die stroom van krag van My Liefde en dan kan jou hart gevul word met die lewenswater. En dan het jy die ewige dood ontvlug. Alleen en sonder hulp, sal jy egter nooit jou siel kan losmaak van die vyand nie, want jou wil is verswak en sal deur hom gebind word. Hy sal jou plat op die grond hou en jy sal nooit alleen kan opstaan nie. En jy sou ook nooit tot die lewe kon ontwaak het, indien daar nie Een was wat voortdurend toegang tot jou sou gehad het nie. Een Wie nie deur die vyand verhinder kan word om na jou te kom nie, omdat die Een sterker is as die een wat jou gevange hou. Dié Een kan jou egter slegs help en van hom bevry, indien jy dit self wil. En wanneer jy dit self wil, sal Sy hand jou aanraak en jou die weldaad van Sy liefde laat voel. Hy sal jou pad kruis wanneer jy aan Hom aandag gee en Hom die reg gee om jou te bevry, naamlik Jesus Christus, Wie deur Sy dood aan die kruis die reg verwerf het om ook na die teenstander se gebied deur te dring, om die boeie los te maak van die wat dit wil. My erbarmende Liefde sal ook na die siele kom wat hulle in die diepte bevind, hetsy op aarde of in die ryk hierna. Waar die nood groot is, is die Redder naby. Jesus Christus laat Hom duidelik sien wanneer die mense die weg sal neem wat lei na die enigste Een wat hulle uit die mag van die dood, na die lig van die lewe kan lei. Hy is die Lewe self wat op aarde vlees aangeneem het om lewe te gee aan hom wat ‘n prooi geword het van die dood. In Jesus Christus kom Ek julle mense Self tegemoet en Ek bring julle waarlik die lewe, wanneer julle julself deur My laat help. Rig julle oë op die kruis en julle sal dan die krag ontvang om op te staan, weerstand te bied en sal julleself met My hulp bevry uit gevangenskap. Want Ek het julle verlos van die sonde en van die dood. Ek het vir julle die ewige lewe aan die kruis verwerf. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205