BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 58

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

En vergewe ons ons Skulde 5428 Vergeef mekaar soos wat Ek julle vergewe. By julle mense het vyandskap nog te dikwels die oorhand, julle kan julle vyande nog geen liefde gee en hulle skuld vergewe nie; julle is nog vervul met toorn jeens hulle, julle wens hulle niks goeds toe nie, selfs wanneer julle jul daarvan weerhou het om ander die slegte toe te wens. Julle beoefen nie die nodige geduld nie en werk julle op as julle beledig word en daarom leef julle nog lank nie vanuit die navolging van Jesus nie. Die liefde in julle het nog nie so magtig geword dat sy geen ruimte meer oorlaat vir ‘n vyandige gedagte nie. Julle sien nie julle broeder in die naaste nie, anders sou julle hom vergewe het en ‘n krenking nie so swaar gevoel het nie. En tog moet Ek julle jul skuld vergewe wie tog net so vyandig teenoor My optree, andersins sou julle sonder skuld gewees het. My Liefde vir julle is baie groot en die ernstige versoek om vergewing van julle skuld laat julle vry word van julle skuld. Nogtans moet Ek julle ‘n voorwaarde stel, dat julle ook julle skuldenare vergewe indien julle My vergifnis wil verkry. Ek moet dit doen omdat julle ’n vaste voorneme moet hê om nie meer te sondig nie en vir hierdie voorneme julle die liefde in julle moet hê vir die naaste, wat teenoor julle skuldig geword het. Julle moet julle naaste liefhê soos julleself. Julle moet hom die sondeskuld nie kwalik neem nie, want geen enkele vyandige gedagte is geskik om wederliefde te wek nie, terwyl die liefde wat julle aan jul vyand betoon, ook ‘n opwelling in hom sal wek wat positief te beskou is. Elke verkeerde gedagte aan ‘n mens word deur slegte kragte opgeneem en op hom oorgedra en dit kan geen goeie uitwerking hê nie, omdat kwaad slegs kwaad voortbring en dit daarom steeds maar net met kwaad vergeld word, wat die krag van die bose vinnig vermeerder en daarom dus negatief werk. Maar julle moet die goeie teenoor die bose stel om dit te verswak en dit wat boos is ten goede verander. Julle moet goeie gedagtes uitstuur en ook julle vyande maar net die goeie toewens, omdat julle daardeur die slegte kragte verjaag, omdat die goeie gedagtes ‘n verlossende uitwerking het, dus wrok en haat versag, weer goeie opwellinge wek en selfs in staat sal wees om die vyand te verander tot vriend, omdat die krag van die liefde steeds ‘n goeie uitwerking het. Daarom sal julle dan eers vergifnis by My vind, wanneer julle ook julle skuldenare vergewe het, want hoe kan Ek sag wees teenoor julle wat nog streng oordeel en vyande het, omdat julle die vyandskap in stand hou? Wanneer My Liefde julle jul skuld vergewe, laat dan ook julle liefde toegewendheid betrag. Dink in ‘n gunstige sin oor julle vyande, vergewe hulle wat julle beledig het, laat steeds die liefde in julle oordeel en hy sal verseker wil vergewe, want waar liefde is, kan haat- en wraakgevoel nie bestaan nie, waar liefde is, is Ekself en Ek oordeel waarlik nie liefdeloos nie, Ek vergewe julle jul skuld soos julle jul skuldenare vergewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205