BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 276

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kruisdood 5932 'n Onvoorstelbare werk van barmhartigheid is voltrek deur My dood aan die kruis. En die werk van barmhartigheid is vir die hele mensdom: Die mense van die verlede, die hede en die toekoms. Ek het vir alle mense gesterf. Ek het die sondelas van alle mense op My geneem, want alle mense kom met hul oerskuld belaai in die wêreld. Hierdie oerskuld het My beweeg om vir die mensdom te ly en te sterf, omdat Ek hierdie oersonde wou goedmaak by Hom, teen wie dit gerig was; omdat Ek aan die Geregtigheid van God genoegdoening wou verskaf. Julle mense is onbewus, nóg van die grootte van julle skuld, nóg van die diepte van My Liefde, Wie vir julle die verlossingswerk volbring het. Maar hoe My lyding en leed ook al aan julle beskryf word, julle sal tog nie by benadering die mate van lyding en smart kan besef wat Ek vir julle verdra het nie, omdat nie net die liggaam nie, maar nog meer My Siel, vir die sondigheid van die mense gesidder en gely het, Wie Haar nie kon verweer toe alle kragte van die hel teen Haar was en Haar aangedoen het wat hulle Haar maar aan kwaad kon aandoen nie. Want My Siel was helder en rein. Die afstand van Haar tot die mense wat in die duisternis verkeer het, was enorm en Sy het Haarself te midde van demoniese sfere bevind, waar niks anders as sataniese werksaamheid Haar tegemoetgetree het nie. My Siel, vol van Lig en Liefde, het in die diepste dieptes gekyk en het gehuiwer vir soveel sonde en duisternis. Die liggaam het ook onuitspreeklik gely, want wat die mense maar aan kwellings en vernederings kon bedink, het hulle My aangedoen en het hulle nog verheug oor hul vieslike optrede. Die hel was teen My losgelaat. Dit was die moeilikste stryd wat 'n mens ooit gehad het om te veg om oorwinnaar te bly deur die Liefde, wat al hierdie ongelukkige mense gegeld het wat die satan in sy mag gehad het en aan wie Ek hul vryheid wou teruggee. Ek het die oorgrote verdorwenheid gesien van diegene wat My gepynig en laat ly het en het ook vir hulle gesterf. Want Ek het geweet dat hulle slegs die handlangers was van hom teen wie Ek gestry het. Ek het geweet dat die Satan self teen My was en die doel van My verlossingswerk was om hom te oorwin. Om die mensdom uit sy mag te bevry was die taak wat Ek vrywillig op My geneem het toe Ek na die aarde neergedaal het. My Liefde vir die mense was oorgroot en daarom het Ek des te meer gely, omdat My Liefde op 'n manier vergeld is, sodat net haat en liefdeloosheid teen My gespreek het uit alles wat My aangedoen is. Maar Ek wou ly, omdat Ek die mense wou bevry van skuld. En Ek het bewustelik die sware weg geneem na die kruis. Ek het die kelk leeggedrink tot op die laaste druppel. Ek het geen weldadige bewusteloosheid toegelaat, wat My vir 'n kort tyd van lyding en kwellinge kon bevry nie. Ek het My Liggaam gedwing om uit te hou totdat My uur aangebreek het. Want Ek wou ly, omdat daar vir julle mense geen ander verlossingswerk moontlik was as om die gevolge van alle sondes op te vang en op My Liggaam en siel te laai, wat elke mens andersins self sou moes gedra het en sou daaronder geswig het. Ek het vir die hele mensdom gely en moes daarom onmeetlik ly, omdat die skuld onmeetlik groot was. Maar julle mense kan vir julleself geen voorstelling maak van My lyding deur die weg na die kruis en van die kwellinge om te sterf aan die kruis nie. Want julle sou self ineenstort onder die geweld van die indruk, indien Ek julle slegs 'n blik sou gee op die ure wat My kruisdood voorafgegaan het. Maar eendag sal julle self daaraan kan deelneem. Eendag sal dit vir julle duidelik word wat Ek vir julle gedoen het en waarom Ek dit gedoen het. En julle sal My loof en prys en ewig dankbaar wees, dat Ek julle gered het van die ewige dood, dat Ek julle deur My verlossingswerk bevry het uit die hande van hom wat die dood van julle siel wou hê. En dan sal My Liefde ook vir julle duidelik word, Wie na julle sal uitgaan tot in ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205