BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 320

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Nuwe openbaringe - Motivering – Bybel 6038 Dit is 'n groot gevaar wanneer My Woord verkeerd uitgelê word, wanneer die betekenis van My Woord verdraai word en daar dan weer op hierdie verkeerde uitleg voortgebou word. Want dan het My teenstander maklike toegang, deurdat hy die gedagtes van die mense nou eers goed in verwarring kan bring en hulle steeds verder van die Waarheid verwyder. Nooit sal dit vir 'n mens moontlik wees om een woord uit die Skrif aan te haal wat bewys dat die Vader nooit meer Sy kinders sal aanspreek, omdat Hy Sy Wil al deur die Skrif bekend gemaak het nie. Daar is geen woord wat die mense die reg kan gee om hernude woorde van liefde van God te ontken nie, daar is geen enkele uitdrukking waarop die teenstanders van My nuwe openbaringe hulle kan beroep nie, want Ek sou nooit so ‘n opmerking gemaak het nie, omdat Ek alleen weet dat My skepsels op aarde altyd weer My aanspreking nodig het om die doel te bereik om My kinders te word. My aanspreking is wel baie verskillend en daarom hoef nie elke mens My Stem regstreeks te verneem nie, maar as Ek die mense nie steeds weer sou aanspreek nie, dan sal daar waarlik slegs weiniges wees wat hul doel bereik. Want sonder die werksaamheid van My Gees, sou die mense nie in staat gewees het om korrek te dink om die Waarheid van die dwaling te onderskei en ook die Skrif reg te verstaan nie. So spreek Ek die mense ook aan wanneer Ek hulle korrek leer dink en aan hul gevoelens die korrekte doel stel, maar wat 'n mens wat deur My Gees gelei word, dink, sal hy ook kan uitspreek en so 'n uitspraak deur die mond van 'n mens is ook 'n openbaring van My kant af, want dit is dan My Woord wat My Gees aan die mens oorgedra het. Want Ek wil tot die mense spreek en as 'n mens hom gewillig opstel tot My beskikking, omdat hy My Woord aan die mense wil verkondig, dan sal My Woord deur die mond van hierdie mens klink. Elke ware verkondiger van My Woord gee My die moontlikheid om My opnuut te openbaar. En net so kan Ek My Woord laat klink, wanneer iemand gewillig is om My aan te hoor, wanneer 'n mens binne-in homself luister en deur My aangespreek wil word. Sal 'n liefdevolle Vader niks sê as sy kind verlang om Hom te hoor nie? Stel My Liefde grense? Is Ek nie 'n Heer van onbeperkte rykdom, wat Ek voortdurend bereid is uit te deel nie? Wil julle mense grense aan My stel of My belet om te praat wanneer en tot wie Ek wil? As julle daarin glo dat Ek by julle teenwoordig kan wees, dan sal julle ook moet glo dat Ek My kan uiter wanneer Ek by julle aanwesig is en tog sal julle nog wil stry dat Ek spreek tot die mense wat My wil hoor. Ek het julle egter My teenwoordigheid belowe met die woorde: “Waar twee of drie in My Naam saam is, daar sal Ek in hul midde wees”. En waaroor sal julle dan praat? Sal julle wêreldse dinge praat? Nee, julle sal My tot onderwerp van julle bespreking maak, julle sal Waarheid praat, julle sal spreek wat Ek julle in die mond lê, want Ek Self sal deur julle praat, sodat julle My teenwoordigheid kan besef. En so sal Ek Self oral wees waar die mense bymekaarkom om My Woord te hoor, oral waar mense My sal laat praat, oral waar My Gees werksaam kan wees en dit sal altyd dieselfde Woord wees wat julle mense ontvang, omdat julle verlang om My te hoor. Ek weet hoe dringend die mense My aanspreking nodig het en daarom sal Ek ook nooit ophou om julle My Woord te laat toekom nie en Ek sal die mense opheldering gee oor dwaling en verkeerde uitleg van die Skrif, Ek sal My suiwer evangelie Self aan diegene oordra wat hulle self vir My oopstel vanuit die wil om My en hul medemens daarmee te dien, want elke goeie wil en elke verlange na die Waarheid seën Ek en My seën bestaan daarin dat Ek Self tot hulle sal spreek soos wat Ek eens met My dissipels gepraat het en dat Ek al diegene wat in staat is om My te hoor, die opdrag sal gee om My suiwer evangelie te versprei, want deur hulle spreek Ek tot almal wat My wil hoor. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205